Verskil tussen weergawes van "Kunene"

Jump to navigation Jump to search
14 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Streek
(Kat)
Etiket: Reverted
(Streek)
Etiket: Reverted
|}
 
'''Kunene''' is een van die 14 [[gewestestreke van Namibië]] en tuis aan die [[Himba]]-volk. In vergelyking met die res van Namibië is dit relatief onderontwikkeld. Dit is dalk weens die bergagtige geografie wat ontoeganklik is en droogte wat landbou belemmer.
 
[[Lêer:Cunene-River-Angola.png|duimnael|links|Die Kunenerivier]]Die streek se naam is van die [[Kunenerivier]] afgelei. Kunene se hoofstad en grootste stad is [[Opuwo]]. Kunene grens in die noorde aan die twee [[Angola|Angolese]] provinsies [[Namibe-provinsie|Namibe]] en [[Cunene-provinsie|Cunene]], in die ooste aan [[Omoesati]], [[Osjana]], [[Osjikoto]] en [[Otjozondjoepa]], in die suide aan [[Erongo]] en in die weste aan die [[Atlantiese Oseaan]].
{{Koördinate|18|03|20|S|13|50|26|E|region:NA-KU_type:adm2nd_source:kolossus-ruwiki|aansig=titel}}
 
{{GewesteAdministratiewe streke van Namibië}}
3 393

wysigings

Navigasie-keuseskerm