Verskil tussen weergawes van "Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge"

Jump to navigation Jump to search
k
 
==History==
[[Lêer:FAK-Reelingskomitee.JPG|250px|left|thumb|Lede van die Reëlingskomitee wat op 24 Augustus 1929 in Bloemfontein vergader het. V.l.n.r., voor: Dr. L.M. du Toit, [[Eitemal|W.J. du Preez Erlank]], J.W. Potgieter, L.W. Hiemstra, dr. [[D.F. Malherbe]], I.M. Lombard, mev. M. Visser, adv. [[C.R. Swart]], dr. A.J.H. van der Walt. Middel: J.J. Scheepers, J. Lingenfelder, W. Viljoen, J. Combrink, prof. J.C. van Rooy, [[M.C. Botha (skrywer)|M.C. Botha]], D. Bosman, prof. L.J. du Plessis, dr. C.F. Visser. Agter: J.S. Olivier, dr. [[Theo Wassenaar]], J.H. Basson, dr. B.A. de Wet, prof. [[Gerrit Dekker]], dr. H.A. Steyn, R.J. Coetzee, J.J. Ferreira, [[S.J. Naudé]], Frans Viljoen]]
 
In die twintiger- en dertigerjare van die twintigste eeu het [[Afrikaners]] hulself kultureel in ’n verskeidenheid instellings begin organiseer. Ten spyte van politieke verskille onder Afrikaners wat lang jare reeds kom, het ’n behoefte aan formele kulturele eenheid ontstaan. Hoewel die ideaal van politieke eenheid voorlopig buite bereik was, kon Afrikaners daarin slaag om in ’n groot mate kulturele samewerking te bewerkstellig.<ref>Langner, D. (ed). FAK 85. Pretoria: FAK. p.6</ref>
101 194

wysigings

Navigasie-keuseskerm