Verskil tussen weergawes van "Mikroskoop"

Jump to navigation Jump to search
3 grepe verwyder ,  5 maande gelede
verbetering
(Verbeter)
(verbetering)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Visuele teksverwerker Gevorderde mobiele wysiging
Wie die '''mikroskoop''' uigevind het, en wanneer die [[uitvinding]] plaasgevind het, is ongelukkig onbekend. Dit is wel bekend dat dit die werk van 'n Nederlander was. Miskien was dit [[Zacharias Janszoon]] of sy seun Hans, twee brilmakers in die Nederlandse stad [[Middelburg, België|Middelburg]]. Of dalk was dit [[Hans Lippershey]], 'n ander beroemde Nederlandse lens- en brilmaker.
 
Nog bespiegelinge is dat dit moontlik dieselfde persooon was wat ook die eerste [[teleskoop]] gebou het. Of dat die uitvinding van die teleskoop tot die uitvinding van die mikroskoop gelei het.
 
Die berigte oor die eerste teleskope en mikroskope is ongelukkig so onvolledig dat die waareware verhaal oor die ontstaan van die twee instrumente onbekend is. Al sekerheid is dat albei in [[Nederland]] ontstaan het, waarskynlik tussen [[1590]] en [[1610]].
 
 
Die algemeenste tipe is die optiese mikroskoop, waarby 'n ligbron en ʼn lensstelsel gebruik word om ʼn vergrote beeld te verkry. Die maksimumvergroting wat hiermee moontlik is, is nagenoeg 1000 maal. In plaas van lig kan 'n mens ook straling van baie korter golflengte as ondersoekmiddel gebruik. Die vergroting wat verkry kan word, is dan teoreties hoër. Jare lank was daar egter geen lense bekend wat vir sulke straling geskik was nie, Die oplossing vir die probleem is gevind in die gebruik van elektronbundels waarby elektriese en magnetiese velde as "lense" kan dien. Op hierdie manier is die elektronmikroskoop en sy skouspelagtige jonger broer, die aftastingsmikroskoop, ontwikkel.
 
Die algemeenste tipe is die optiese mikroskoop, waarby 'n ligbron en ʼn lensstelsel gebruik word om ʼn vergrote beeld te verkry. Die maksimumvergroting wat hiermee moontlik is, is nagenoeg 1000 maal. In plaas van lig kan 'n mens ook straling van baie korter golflengtegolflengtes as ondersoekmiddel gebruik. Die vergroting wat verkry kan word, is dan teoreties hoër. Jare lank was daar egter geen lense bekend wat vir sulke straling geskik was nie,. Die oplossing vir die probleem is gevind in die gebruik van elektronbundels waarby elektriese en magnetiese velde as "lense" kan dien. Op hierdie manier is die elektronmikroskoop en sy skouspelagtige jonger broer, die aftastingsmikroskoop, ontwikkel.
== Optiese mikroskoop ==
Ten einde twee nabyliggende voorwerpe afsonderlik te kan waarneem, moet die twee beelde op die retina ver genoeg van mekaar lê. Dit kan bereik word deur die twee voorwerpe van nader te beskou, maar die minimumafstand word beperk deur die ooglens se vermoë om steeds 'n skerp beeld op die retina te vorm.
1 612

wysigings

Navigasie-keuseskerm