Verskil tussen weergawes van "Assurbanipal"

Jump to navigation Jump to search
28 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
(Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
 
'''Assurbanipal''' ([[Akkadies]]: ''Aššur-bāni-apli'', "[[Assur (god)|Assur]] is die skepper van ’n erfgenaam"; [[668 v.C.|668]] – c. [[627 v.C.]])<ref name=kinglist>Datums volgens die Assiriese Koningslys, [http://www.aina.org/aol/kinglist Assyrian kinglist]</ref> was ’n koning van [[Assirië]]. Hy was die seun van [[Esarhaddon]] en die laaste sterk heerser van die [[Nieu-Assiriese Ryk]].<ref name=kinglist/> Hy is bekend vir sy versameling van ’n groot hoeveelheid [[wigskrif]]dokumente vir sy koninklike paleis by [[Nineve]].<ref>[http://www.britannica.com/eb/article-9009855/Ashurbanipal Ashurbanipal] in die [[Encyclopædia Britannica]]</ref> Die versameling, bekend as die [[Biblioteek van Assurbanipal]], is nou in die Britse Museum.
 
In die [[Bybel]]boek [[Esra]] word hy '''Asenappar''' genoem en die [[Romeinse Ryk|Romeinse]] historikus [[Justinus]] identifiseer hom as [[Sardanapalus]].<ref>{{cite web |url=http://www.forumromanum.org/literature/justin/english/trans1.html |title=Epitome of the Philippic History of Pompeius Trogus |author=Marcus Junianus Justinus |quote=His successors too, following his example, gave answers to their people through their ministers. The Assyrians, who were afterwards called Syrians, held their empire thirteen hundred years. The last king that reigned over them was Sardanapalus, a man more effeminate than a woman. |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190911105357/http://www.forumromanum.org:80/literature/justin/english/trans1.html |archive-date=11 September 2019 |url-status=live |df=dmy-all |access-date=14 Augustus 2015 }}</ref>
 
== Lewe ==
15 535

wysigings

Navigasie-keuseskerm