Verskil tussen weergawes van "Elisha Cuthbert"

Jump to navigation Jump to search
237 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
k (Robot verwyder: Kategorie:Kanadese akteurs)
(Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
'''Elisha Ann Cuthbert''' (gebore [[30 November]] [[1982]]) is 'n [[Kanada|Kanadese]] aktrise en model. Sy is internasionaal bekend vir haar rolle as Kim Bauer in die reeks ''24'', Danielle in die film ''The Girl Next Door'' en Carly Jones in ''House of Wax''. Sy is in 2015 deur Glam'Mag-tydskrif as die seksieste aktrise ter wêreld benoem. In 2013 is sy as die mooiste vrou van die Amerikaanse TV aangewys.<ref>http://www.eonline.com/news/388041/happy-endings-elisha-cuthbert-named-most-beautiful-woman-on-tv-by-maxim</ref>
 
Cuthbert word deur baie as 'n seks-simbool beskou<ref>http://www.askmen.com/celebs/women/actress_200/231_elisha_cuthbert.html</ref> en word dikwels as een van die "seksieste" en "mooiste" vrou ter wêreld beskryf.<ref>http://www.fhm.com/girls/100-sexiest-women-in-the-world-2005--the-top-ten-20100127</ref><ref>http://www.fhm.com/girls/elisha-cuthbert--all-night-long--20100202#pagetitle</ref><ref>{{Cite web |url=http://itsgr9.com/top-10-sexiest-hollywood-actresses-of-the-2000s/ |title=argiefkopie |access-date=26 Februarie 2016 |archive-date=26 Maart 2015 |archive-url=https://web.archive.org/web/20150326000405/http://itsgr9.com/top-10-sexiest-hollywood-actresses-of-the-2000s/ |url-status=dead }}</ref><ref>http://gunh.com/top-10-hottest-women-of-all-time/</ref><ref>http://www.complex.com/pop-culture/2011/12/the-100-hottest-women-of-the-2000s/</ref>
 
== Verwysings ==
15 535

wysigings

Navigasie-keuseskerm