Gaan na inhoud

Sikloop: Verskil tussen weergawes

22 grepe bygevoeg ,  8 maande gelede
Higher resolution.
kNo edit summary
(Higher resolution.)
 
[[Lêer:Odilon Redon - The Cyclops, c.cyclops 1914.jpg|regs|duimnael|''Le Cyclope'', Odilon Redon (1840–1916).]]
 
’n '''Sikloop''' of '''eenoog''' ([[Grieks]]: κύκλωψ; "ronde-oog" van κύκλος, "sirkel", en ὤψ, "oog") is ’n figuur uit die [[Griekse mitologie]]. Siklope is woeste reuse met net een oog. Hulle woon saam op die helling van die [[berg Etna]] op [[Sisilië]], ver weg van die beskaafde wêreld. Hulle leef van landbou en veeteelt en het baie skape. Volgens [[Homeros]] eet hulle ook kinders.