Jump to content

Kwêvoël: Verskil tussen weergawes

2 grepe verwyder ,  7 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
(beeld grootte)
No edit summary
Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Gevorderde mobiele wysiging
}}
 
Die '''kwêvoël''' (''Corythaixoides concolor'') is ’n [[voël|standvoël]] wat voorkom in [[Noordwes]], [[Gauteng]], [[Mpumalanga]], [[Limpopo]], [[Zimbabwe]], Noord- en Oos-[[Botswana]], die noorde van [[Namibië]] asook [[Mosambiek]]. In Engels staan die voël bekend as die ''grey go-away-bird''.
 
== Voorkoms ==
[[Lêer:Grey Go-away-bird Kruger.JPG|duimnael|links|Kwêvoël in [[Krugerwildtuin]].]]
 
Die '''kwêvoël''' is ’n asgrys loerie met ’n lang stert en los, gepunte kuif. Die jonger voëls is ligter van kleur, meer dofgeelgrys.
2 651

wysigings