Verskil tussen weergawes van "Pous Callixtus III"

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  13 jaar gelede
k
slegte ipv slagte
k (fees van die transfigurasie)
k (slegte ipv slagte)
Callixtus III se wapenskild voor hy pous geword het, het 'n weiende os vertoon.
 
In 'n biografie wat na sy dood opgestel is in [[1475]] en wat later uitgebrei en gewild gemaak is deur Pierre-Simon Laplace het Callixtus III 'n kerklike ban op die [[1456]] verskyning van [[Halley se Komeet]] geplaas omdat hy geglo het dat dit 'n slagteslegte voorbode was vir die Christen beskermers van [[Belgrado]] wat op daardie stadium deur die leër van die [[Ottomaanse Ryk]] beleër is. Daar is egter geen primêre bronne wat die verslag ondersteun nie en Callixtus III se pouslike bul van [[29 Junie]] [[1456]], wat vra vir openbare gebed vir die sukses van die kruistog, noem die komeet glad nie. Verder was die komeet nog nie sigbaar in Turkye of Europa teen [[6 Augustus]] toe die Turkse beleg ontset is nie.
==Verwysings==
<references />
10 734

wysigings

Navigasie-keuseskerm