Verskil tussen weergawes van "Afrikaanse Protestantse Kerk"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
Die Afrikaanse Protestantse Kerk<ref>[http://www.apk.za.net Afrikaanse Protestantse Kerk]</ref> is `n kerkverband wat gevorm word deur 238 gereformeerde kerke waarvan die meeste in [[Suid-Afrika]] geleë is, met sewe gemeentes in [[Namibië]], een in [[Zambië]] en een in [[Londen]], [[Engeland]]<ref>[http://www.apklonden.com Afrikaans Protestant Church in England and Wales]</ref> wat hulle ook by die kerkverband gevoeg het. Die totale lidmaattal was in Junie 2006 sowat 45 000.<ref>[http://www.apk.za.net/gemeentes.html Lys van kerke wat saam die Afrikaanse Protestantse Kerkverband vorm]</ref>.
 
== Ontstaan ==
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm