Verskil tussen weergawes van "Pietro I Candiano"

Jump to navigation Jump to search
Kategorie:Venesië, Interwikiskakels
(Nuwe blad: Pietro I Candiano was die 16de Doge van Venesië in 887. Candiano word omstreeks 842 gebore en tot Doge verkies in April 887. Hy volg Giovanni II Participazio (881-88...)
 
(Kategorie:Venesië, Interwikiskakels)
 
Candiano word omstreeks 842 gebore en tot Doge verkies in April [[887]]. Hy volg [[Giovanni II Participazio]] (881-887) op. Hy het nie lang die posisie ingeneem nie. Hy het gesterf op 18 September 887 op die Adriatiese See, tydens een geveg teen de Narentynse Pirate uit Dalmatia. Daarmee is hy die eerste Doge wat sy lewe verloor in 'n slag. Candiano was die vader van [[Pietro II Candiano]], wat in 872 gebore is en die Doge was van [[932]] tot [[939]].
 
[[Kategorie:Venesië]]
 
[[de:Pietro I. Candiano]]
[[en:Pietro I Candiano]]
[[fr:Pietro Ier Candiano]]
[[it:Pietro I Candiano]]
[[hu:I. Pietro Candiano]]
[[nl:Pietro I Candiano]]
[[pl:Pietro I Candiano]]
[[ru:Пьетро I Кандиано]]
5 652

wysigings

Navigasie-keuseskerm