Verskil tussen weergawes van "Inflasierekeningkunde"

Jump to navigation Jump to search
→‎Inflasierekeningkunde vir domkoppe: en die Suid Afrikaanse regering
(→‎Inflasierekeningkunde vir domkoppe: en die Suid Afrikaanse regering)
Dit sal 0% inflasie in die rëele (alles wat nie werklike geld is nie) ekonomie in Suid Afrika veroorsaak. Daar sal nog altyd geld inflasie in SA wees. As jy geen werklike geld het nie maar eerder ekonomiese dinge koop met jou geld sal dit geen verskil aan jou maak nie.
 
Enige besigheid en die Suid Afrikaanse regering kan hierdie aanname onmiddelik stop. Dit sal baie goed vir Suid Afrika wees as almal in SA hierdie aanname onmiddelik stop.
 
Salarisse, besighede se kapitaal en belasting, onder andere, sal maandeliks op datum gebring word. Alle ander konstante waarde dinge ook. Dit sal 0% inflasie in hierdie dinge veroorsaak.
42

wysigings

Navigasie-keuseskerm