Wysigings

Jump to navigation Jump to search
k
Vervang plaaslike beeld, "Spioenkop13.jpg" met identiese "Boers at Spion Kop, 1900 - Project Gutenberg eText 16462.jpg" uit Commons
[[Beeld:Spioenkop13Boers at Spion Kop, 1900 - Project Gutenberg eText 16462.jpg|220px|thumb|Die Boeremagte by Spioenkop]]
 
Die '''slag van Spioenkop''' is sowat 38 [[kilometer|km]] wes-suid-wes van [[Ladysmith]] geveg op Spioenkop langs die [[Tugelarivier]], [[Natal]] in [[Suid-Afrika]]. Dit was tussen die [[Boere]] en [[Verenigde Koninkryk|Britse]] magte op [[23 Januarie|23]] en [[24 Januarie]] [[1900]] geveg as deel van die [[Tweede Vryheidsoorlog]], en het gelei tot 'n bekende Britse nederlaag gedurende die Oorlog. Die Britse naam vir die koppie is verkeerdelik opgeneem as "Spion Kop", wat steeds in die literatuur in die [[Statebond]] voortleef, alhoewel die aanvaarde en amptelike spelling in Suid-Afrika "Spioenkop" is.
28 939

wysigings

Navigasie-keuseskerm