Verskil tussen weergawes van "Chris Chameleon"

Jump to navigation Jump to search
292 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
In Junie [[2006]] het hy nog twee albums uitgegee, 'n [[Engels|Engelstalige]], ''Shine'', en 'n [[Afrikaans|Afrikaanstalige]]. In [[2006]] het die makers van die sepie 7de Laan hom opnuut uitgenooi om in die sepie te speel. Die Afrikaanstalige album 7de Hemel, wat platinum status verwerf het (deur meer as 50 000 CD's verkoop), bevat liedjies wat sy karakter Liam in die sepie gesing het.
 
==Diskografie==
* Ek Herhaal Jou
* 7de Hemel
* Shine (Album en Anglais)
* Ek Vir Jou (2007)
 
==Sien ook==
* [[Suid-Afrikaanse Musikante]]
 
==Eksterne skakels==
* [http://www.chrischameleon.com/ Chris Chameleon se webblad]
* [http://www.myspace.com/chrischameleon Chris Chameleon op MySpace]
 
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs|Chameleon, Chris]]

Navigasie-keuseskerm