DVD-Video: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
324 grepe bygevoeg ,  17 jaar gelede
k
kNo edit summary
 
== Gebiedskodes (regional codes) ==
 
Die Amerikaanse rolprentnywerheid behou die reg voor om films in die buiteland op 'n later tyd vry te stel as in Noord-Amerika. By die invoering van die DVD-formaat vir rolprente dring die filmateljees daarop aan dat gebiedskodes op die skywe gestoor word, wat die gebruik van die DVD tot die ooreenstemmende gebied beperk.
 
{| border="0" cellpadding="3" cellspacing="3" style="margin-left:1em"
| Internasionale terreine, soos byvoorbeeld op skepe en in vliegtuie.
|}
 
 
== Die formate van die DVD-Video ==

Navigasie-keuseskerm