Verskil tussen weergawes van "Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: Die '''Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge''' (afgekort F.A.K.) is 'n artikel 21-maatskappy sonder winsbejag. Hulle lede bestaan nie net uit nasionale en provinsiale [[Afrika...)
 
Die '''Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge''' (afgekort [[F.A.K.]]) is 'n artikel 21-maatskappy sonder winsbejag. Hullewat lede bestaan nie net uit nasionale en provinsialein Desember [[Afrikaans1929]]e organisasiesgestig nie, maar het ook individuele lede. Die FAK stel homself ten doelwas om die belangelandwye koördinering van [[Afrikaner]]s en die Afrikaanse-wêreld in die algemeenkultuurorganisasies te bevorder. Die FAK skakel en onderhandel met die regering namens sy ledeorganisasies (sonder om hulle reg om dit self ook te doen weg te neem). Lede van die FAK verkies jaarliks verteenwoordigers vir hulle direksie. Tydens die jaarlikse ledevergadering word ook verslag van aktiwiteite gedoen en verdere optrede beplanbehartig.
 
Hulle lede bestaan nie net uit nasionale en provinsiale [[Afrikaans]]e organisasies nie, maar het ook individuele lede. Die FAK stel homself ten doel om die belange van [[Afrikaner]]s en die Afrikaanse-wêreld in die algemeen te bevorder. Die FAK skakel en onderhandel met die regering namens sy ledeorganisasies (sonder om hulle reg om dit self ook te doen weg te neem). Lede van die FAK verkies jaarliks verteenwoordigers vir hulle direksie. Tydens die jaarlikse ledevergadering word ook verslag van aktiwiteite gedoen en verdere optrede beplan.
 
==Sien ook==
[[Kategorie:Afrikaans]]
[[Kategorie:Kulturele bewegings]]
 
, het oorsprong gegee aan die stigting van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) in .

Navigasie-keuseskerm