Verskil tussen weergawes van "Lillehammer"

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
k
+ skakel
k (+ wapen)
k (+ skakel)
'''Lillehammer''' is 'n dorp en munisipaliteit ([[Noors]]: ''kommune'') in die Gudbrandsvallei en aan die noordoewer van die Mjøsameer in die provinsie [[Oppland]], sowat 180 kilometer noord van die [[Noorweë|Noorse]] hoofstad [[Oslo]].
 
Lillehammer het as die gasheerstad van die XVIIde [[Olimpiese Winterspele]] in 1994 internasionale bekendheid verwerf. Sedertdien is 'n aantal beduidende sportfeeste soos byvoorbeeld die Europese handbalkampioenskap van die jaar 2008 in Lillehammer gehou.
 
[[Kategorie:Noorweë]]

Navigasie-keuseskerm