Verskil tussen weergawes van "Amerikaanse Rewolusie"

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  13 jaar gelede
k
Administrateur Cecil vervang "Joinordie.png" met "Joinordie.jpg" omrede: exact, or scaled-down duplicate
(+ {{Link FA|fr}})
k (Administrateur Cecil vervang "Joinordie.png" met "Joinordie.jpg" omrede: exact, or scaled-down duplicate)
 
==Die Slag van Lexington (1775)==
[[Beeld:Joinordie.pngjpg|thumb|right|250px|Benjamin Franklin se politieke spotprent ''Join, or Die'' het die dertien kolonies aangemoedig om saam te staan teen die Britse koloniale bewind]]
Die Slag van Lexington en Concord het op 19 April 1775 plaasgevind nadat die Britte 'n regiment gestuur het om in Concord wapens te konfiskeer en rewolusionêre in hegtenis te neem. Dit was die eerste slag van die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog, en die nuus oor die gebeure het die dertien kolonies aangevuur om hulle burgermagte te mobiliseer en troepe vir die beleg van Boston te stuur. 'n Tweede slag is op 17 Junie 1775 naby Bunker Hill geveg.
 
7 856

wysigings

Navigasie-keuseskerm