Verskil tussen weergawes van "Grey-kollege"

Jump to navigation Jump to search
3 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
 
==Vandag==
Grey-kollege is een van die bekendste skole in die land en sy oudleerders word in alle vertakkinge van die samelewing aangetref, nie net in [[Suid-Afrika]] nie, maar selfs in die buiteland. Die skool bied parallelmediumonderrig in afsonderlike klasse aan [[Afrikaans]]e en [[Engels]]e leerders, wat andersins saam sosialiseer, in die koshuise woon en aan buitemuurse bedrywighede deelneem. Die skool is wyd bekend vir sy akademiese en sportprestasies. Onder sy oudleerlinge is die rugbykaptein [[Morné du Plessis]], asook die krieketkapteins [[Kepler Wessels]] en [[Hansie Cronje]].
 
==Eksterne skakels==
85 757

wysigings

Navigasie-keuseskerm