Verskil tussen weergawes van "Dialek"

Jump to navigation Jump to search
672 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
Meer uit Rickford
(Woordkeuse en leestekens)
(Meer uit Rickford)
 
Dialekte, soos alle taal variëteite, is stelselmatig met konsekwente reëls en beperkings op leksikale (woordeskat), fonologiese (uitspraak) en grammatikale vlak.<ref name=Rickford>John R. Rickford, [http://www.stanford.edu/~rickford/papers/l73_reading_1.doc How Linguists Approach the Study of Language and Dialect], January 2002, for students in Ling 73, AAVE, Stanford</ref> 'n Dialek word dus van ander dialekte of standaardtale onderskei op grond van konsekwente verskille in woordeskat, grammatika, en uitspraak, insluitend prosodie. Waar die onderskeid slegs in terme van uitspraak gemaak word, word daar van 'n aksent eerder as 'n dialek gepraat.
 
In taalkunde is die term dialek 'n neutrale term wat verwys na die stelselmatige taalgebruik deur 'n groep sprekers en dra dit geen negatiewe konnotasies soos wat soms in alledaagse gebruik geïmpliseer word nie (byvoorbeeld waar bedoel word "nie-standaard" of "substandaard" spraak). Taalkundige praat almal ten minste een dialek. By die studie van taal, en dialekte in besonder, word die hooffokus op gesproke taal geplaas aangesien geskrewe taal waardevolle inligting oor die uitspraak en klankstelsel van 'n taal of dialek ontbreek en omdat gesproke taalvaardigheid universeel is terwrwyl die gebruik van geskrewe taal beperk is tot geletterdes.<ref name=Rickford/>
 
 
==Verwysings==
21 705

wysigings

Navigasie-keuseskerm