Verskil tussen weergawes van "Voortrekkermonument"

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  11 jaar gelede
k
grammatika
k (grammatika)
Die voorstel dat 'n monument ter ere van die Voortrekkers opgerig moet word is vir die eerste keer op 16 Desember [[1888]] geopper, toe President [[Paul Kruger]] die Geloftedag-plegtighede by die [[Bloedrivier]] in [[Kwazoeloe-Natal|Natal]] bygewoon het. Maar die Sentrale Volksmonumentekomitee (SVK), wat die bou van die monument behartig het, is eers in [[1931]] gestig.
 
Die boubedrywighede het op [[13 Julie]] [[1937]] tydens 'n plegtigheid op Monumentkoppie begin. Die hoeksteen van die monument is op 16 Desember 1938 deur drie afstammelinge van oorspronklike Voortrekkerleiers gelê: Mev. J.C. Muller (kleindogter van [[Andries Pretorius]]), Mev. K.F. Ackerman (kleinagter-kleindogter van [[Andries Hendrik Potgieter]]) en Mev. J.C. Preller (kleinagter-kleindogter van [[Piet Retief]]).
 
Die Voortrekkermonument is op 16 Desember [[1949]] ingewy. Die totale boukoste van die monument het sowat £ 360,000.00 of R 719,202.00 gekos. Die koste is grotendeels deur die Suid-Afrikaanse regering gedra. 'n Groot amfiteater met sitplekke vir nagenoeg 20 000 besoekers is in 1949 noord-oos van die Voortrekkermonument opgerig.
9

wysigings

Navigasie-keuseskerm