Verskil tussen weergawes van "Galata-toring"

Jump to navigation Jump to search
4 grepe verwyder ,  11 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: 150px|thumb|Die Galata-toring in [[Istanboel.]] [[Image:Galata Tower.jpg|thumb|150px|Die toring soos dit in die negentiende eeu gelyk het. Hier het dit...)
 
k
Baie jare later, in 1965-1967, tydens die tyd van die Republiek van Turkye, is die keëldak herstel. Tydens die laaste restourasiewerk in die 1960's is die hout-binnekant met sement vervang. Dit is daarna vir die publiek oopgestel.
 
[[image:Galata Kulesi 'nden panorama.jpg|850px|thumb|centernone|’n Panoramiese uitsig vanaf die Galata-toring tydens die laat [[Ottomaanse Ryk|Ottomaanse]] tydperk. Die agtergrond van die middelste 4de, 5de en 6de raampies stem ooreen met die panoramiese foto onder.]]
 
[[image:Golden Horn Panorama Istanbul.jpg|850px|thumb|centernone|’n Panoramiese uitsig op die [[Goue Horing]] in Istanboel, soos gesien vanaf die Galata-toring. Die [[Galata-brug]] kan in die middel gesien word. [[Seraglio-punt]], waar die [[Topkapi-paleis|Topkapı-paleis]] geleë is, kan op die linkerpunt van die historiese skiereiland gesien word, met onder andere (van links) die [[Aya Sophia]], die [[Sultan Ahmet-moskee|Blou Moskee]], die [[Nuwe Moskee]] naby die Galata-brug, die [[Beyazıt-toring]] wat hoog op die agtergrond uitsteek en die [[Süleymaniye-moskee]] heel regs. Die [[See van Marmara]] en die [[Prinse-eilande]] kan op die agtergrond aan die horison gesien word. Heel links is die [[Kadıköy]]-distrik aan die Asiatiese kant.]]
 
== Verwysings ==

Navigasie-keuseskerm