Verskil tussen weergawes van "Nieu-Bethesda"

Jump to navigation Jump to search
1 greep bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
({{saadjie}})
k
[[Beeld:Kameeltuin.jpg|right|thumb|Van die beelde in die erf van die Uilhuis]]
 
'''Nieu-Bethesda''' is 'n klein dorp in die Groot-[[Karoo]], [[Suid-Afrika]], sowat 50 km noord van [[Graaff-Reinet]] in die [[Sneeuberg]]-gebied. Dit is in [[1838]] gestig deur Charles Murray, 'n NederduitsNederduitse Gereformeerde dominee van Graaff-Reinet met die woorde ''"En laten wy deze plaats nu Bethesda noemen"'' vanwee die vrugbaarheid van die plek en die aanwesigheid van voldoende water.
Nieu-Bethesda was die tuiste van Helen Martins ([[1898]]-[[1976]]). Saam met Koos Malgas (1937-2000) het sy 'n adembenemende hoeveelheid kunswerke nagelaat. Die hele tuin en huis is vol daarvan. Die huis staan beken as die Uilhuis.

Navigasie-keuseskerm