Verskil tussen weergawes van "Jin en jang"

Jump to navigation Jump to search
31 grepe verwyder ,  11 jaar gelede
k
Wysigings deur 84.194.233.186 teruggerol na laaste weergawe deur Xqbot
k (Wysigings deur 84.194.233.186 teruggerol na laaste weergawe deur Xqbot)
[[Lêer:Yin yang.svg|thumb|right|Tajitu Simbool - Jin en Jang]]
'''Jin en Jang''' stel die skeppende krag in die heelal voor wat altyd volkome gebalanseerd moet wees sodat kosmiese energievloei kan plaasvind. Jin is die vroulike of negatiewe pool wat swart, koud en stadig is. Jang is die manlike of positiewe pool wat wit, warm en vinnig is. Die Jin en Jang simbool dui aan daarop dat Jin voortdurend verander in Jang en Jang verander weer voortdurend in Jin. Hierdie dubbelsinnige lewensbeskouing van Jin en Jang vorm die basis van die Chinese filosofie wat vervat is in die boek van verandering of die [[I-Ching]].Je kan het met y en j schrijven
 
[[Kategorie:Filosofie]]
28 939

wysigings

Navigasie-keuseskerm