Verskil tussen weergawes van "Pous Johannes XIII"

Jump to navigation Jump to search
k
k (robot Bygevoeg: yo:Pope John XIII)
k (→‎Pontifikaat: taalfout)
== Pontifikaat ==
'''Pous Johannes XIII''' was keiser Otto I se keuse as pous en lid van die magtige Crescenzi familie waaruit later ook [[Pous Silvester III]] en verskeie kardinale sou kom. Hy is ingewy in die teenwoordigheid van die geskiedskrywer en keiserlike gesant biskop Liutprand van Cremona en biskop Otger van Speyer. Die volk van [[Rome]] het hom die 'wit hoender' genoem en teen hom in opstand gekom en hom op [[16 Desember]] [[965]] gevange geneem en later verban, maar hy het op [[14 November]] [[966]] na Rome teruggekeer. Hy het die aartbisdom Magdeburg, Duitsland ingestel tydens 'n sinode in [[967]] en op [[25 Desember]] [[968]] is Adelbert as die eerste aartsbiskop in geseën. Op [[25 Desember]] [[967]] kroon hy die twaalfjarige Otto II as medekeiser en hy steun die huwelik van Otto II met die [[Bisantium|Bisantynse]] prinses Theophano die niggie van keiser Johannes I Tzimisces en op [[14 April]] [[972]] voltrek hy die huwelik in die Sint Pieterskerk<ref>"John XIII." Encyclopædia Britannica. 2008. Encyclopædia Britannica Online. 2 Junie 2008 <http://www.britannica.com/eb/article-9043763></ref>.
Daar word gesê dat die pous die pous die Lateraanse paleis in 'n harem omskep het en dat hy vermoor is deur die man van een van sy minnaresse<ref>[http://www.welt.de/print-welt/article660675/Verhoehnt_verpruegelt_vergiftet.html ''Verhöhnt, verprügelt, vergiftet'' Berig in Der Welt (Duits)]</ref>.
 
== Bibliografie ==
10 600

wysigings

Navigasie-keuseskerm