Verskil tussen weergawes van "Eben Dönges"

Jump to navigation Jump to search
5 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k
[[Lêer:Dönges.jpg|200px|regs|thumb|TheophilusEben Dönges]]
 
'''Theophilus Ebenhaezer (Eben) Dönges''' ([[Klerksdorp]], [[Transvaal]], [[8 Maart]] [[1898]] - [[Kaapstad]], [[10 Januarie]] [[1968]]) was 'n [[Suid-Afrika]]anse politikus van die [[Nasionale Party]].
 
Van 1948 tot 1958 was hy minister van Binnelandse Sake en van 1958 tot 1967 minister van Finansies. In 1966 was hy tydelik [[Eerste Minister van Suid-Afrika|Eerste Minister]].
{{Suid-Afrikaanse-politikus-saadjie}}
 
{{DEFAULTSORT:Donges, TheophilusEben}}
[[Kategorie:Eerste Ministers van Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Staatspresidente van Suid-Afrika]]
17 590

wysigings

Navigasie-keuseskerm