Verskil tussen weergawes van "Anton van Wouw"

Jump to navigation Jump to search
1 greep verwyder ,  10 jaar gelede
k
(→‎Eksterne skakels: - Opdateer)
Van Wouw het op 28 besluit om na die onwikkelende stad van [[Pretoria]] te trek en wag vir tien jaar vir sy eerste opdrag. Die kom toe van die finansier, [[Sammy Marks]] om die [[Krugerstandbeeld]] ter ere van oud-president [[Paul Kruger]] te ontwerp wat vandag nog in [[Kerkplein, Pretoria|Kerkplein]], [[Pretoria]] staan.
 
[[Image:Antonvanwouwhouse.jpg|thumb|Anton van Wouw HouseHuis, [[Pretoria]]]]
 
In sy werk vang hy gereeld die rowwe en emosionele kern van sy onderwerp vas. Een van sy belangrikste werke is die figuur van 'n vrou wat deel uitmaak van die [[Vrouemonument]] naby [[Bloemfontein]]. Hy het saam met Frans Soff gewerk in die skep van die figuur. Hy het ook die minder geslaagde figuur van 'n vrou gemaak wat deel is van die [[Voortrekkermonument]] in [[Pretoria]], 'n borsbeeld van Generaal [[Christiaan de Wet]] en die standbeeld van [[Louis Botha]] in [[Durban]].
377

wysigings

Navigasie-keuseskerm