Verskil tussen weergawes van "Wes-Sahara"

Jump to navigation Jump to search
1 511 grepe verwyder ,  11 jaar gelede
aangepas
(Rol weergawe 658835 deur JCIV (bespreek) terug.)
(aangepas)
[[Lêer:Wes-SaharakaartLocationWesternSahara.pngsvg|thumb|left|KaartLigging van Wes-Sahara]]
{{Landtabel|
[[Lêer:Wes-Saharakaart.png|thumb|Kaart van Wes-Sahara]]
|volle_naam=الصحراء الغربية <br />As-Sahrā' al-Ġarbiyyah
|gewonenaam=Västsaharas
|beeld_vlag=Neutral_Flag_of_Western_Sahara.svg
|beeld_wapen=Wapen_Westlike_Sahara.png
|kaart_ligging=LocationWesternSahara.png
|vasteland=[[Afrika]]
|regeringsvrom=Onopgelos <sup>3</sup>
|amptelike_tale= [[Arabies]] en [[Spaans]]<sup>1</sup>
|hoofstad=[[Laayoune]]<sup>2</sup>
|hoofstad_koordinate=
|grootste_stad=[[Laayoune]]
|leiername=
|leiertitels=
|oppervlak_grootte=
|oppervlak_rang=75ste
|oppervlak=266 000
|oppervlak__persent_water=byna geen
|folkmängd_rank=uppsk 2003
|folkmängd=261 794
|bevolking=
|bevolking_rang=182ste
|bevolking_skatting=267 405
|bevolkingsdigtheidrang=rang onbekend
|bevolkingsdigtheid=0,98
|bevolking_skatting_jaar=2004
|bevolking_sensus_jaar=_
|hoogstepunt=Ej namngiven plats
|hoogstepunt_meter=463
|grootste_meer=
|grootste_meer_grootte=
|langste_rivier=
|langste_rivier_lengte=
|onafhanklikheidsdatums=van [[Spanje]] <br/>[[27 Februarie]] [[1976]]<br/>opgeeis<!--cliamed?-->
|onafhanklikheidstipe=beset
|onafhanklikheidsgebeure= verklaar<br/>cliamed en beheer
|BBP_PPP_rang=onbekend
|BBP_PPP=onbekend
|BBP_PPP_per_capita=onbekend
|BBP_PPP_per_capita_rang=onbekend
|BBP_PPP_jaar=nvt
|geldeenheid=[[Marokaanse dirham]]
|geldeenheid_kode=MAD
|tydsone=
|utc_afwyking= 0
|volkslied=
|utc_afwyking_DST=0
|tydsone_somer=
|nationaledag=
|volkslied=
|internet_domein=geen, .eh gereserveer
|skakelkode=212 (deur Marokko)
|voetskrif= <sup>4</sup> in bannelingskap
}}
 
'''Wes-Sahara''' ([[Arabies]]: الصحراء الغربيةالصحراء الغربية, '''As-Sahrā' al-Ġarbiyyah''') is 'n landgebied wat voorheen as kolonie van [[Spanje]] bekend gestaan het as ''Spaans Sahara''. Dit is geleë in [[Noord-Afrika]], suidwes van [[Marokko]] en noordwes van [[Mauretanië]]. Die [[Kanariese Eilande]] lê noordwes van Wes-Sahara.
[[Lêer:Wes-Saharakaart.png|thumb|left|Kaart van Wes-Sahara]]
[[Lêer:Foreign relations of the SADR new.PNG|thumb|left|internasionale erkenning van Wes-Sahara]]
 
'''Wes-Sahara''' ([[Arabies]]: '''As-Sahrā' al-Ġarbiyyah''') is 'n land wat voorheen as kolonie van [[Spanje]] bekend gestaan het as ''Spaans Sahara''. Dit is geleë in [[Noord-Afrika]], suidwes van [[Marokko]] en noordwes van [[Mauretanië]]. Die [[Kanariese Eilande]] lê noordwes van Wes-Sahara.
 
In [[Julie]] [[2004]] het Wes-Sahara ongeveer 267&nbsp;405 inwoners gehad. Die oppervlak van die land is ongeveer 266&nbsp;000 vierkante kilometer. Dit is dus effens kleiner as [[Nieu-Seeland]] en net groter as die [[Verenigde Koninkryk]] maar met 'n totale bevolking kleiner as meeste stede in [[Suid-Afrika]].
 
== Politiek ==
Alhoewel [[Marokko]] aanspraak maak op die land, erken meer as 70 lande, insluitend [[Suid-Afrika]] die ''Sahrawi [[Arabiese Demokratiese Republiek Sahara]]'' (SADR) as soewereine owerheid van die land en is die republiek selfs lid van die [[Organisasie van Afrika Eenheid]] en van die [[Afrika Unie]]. Marokko is nie lid van hierdie organisasies nie, omdat hulle Wes-Sahara nie erken as onafhanklike land nie. Die setel van die SADR is tans in [[Algerië]]. Geen enkele staat ter wêreld erken die anneksasie van Wes-Sahara deur Marokko na die land se onafhanklikheid van [[Spanje]], maar sommige lande, soos [[Frankryk]] en [[Nederland]], erken ook nie Wes-Sahara as onafhanklike staat nie.
 
Die republiek het op die oomblik slegs 'n klein strook van die land onder hulle mag (in die suid-ooste), die res word deur Marokko ''bestuur'' . Die grens tussen die twee lande is die [[Marokkaanse barrière|Marokkaanse Muur]].
 
Die hele bestuur van die SADR bestaan uit [[Polisario]]-lede. Polisario is 'n guerillaleër wat in [[1973]] gestig is en veg vir die bevryding van Wes-Sahara van [[Marokko|Marokkaanse]] oorheersing.
 
{{Lande in Afrika}}
 
[[Kategorie:Wes-Sahara| ]]

Navigasie-keuseskerm