Verskil tussen weergawes van "Katedraal van Vilnius"

Jump to navigation Jump to search
k
geen wysigingsopsomming nie
k (→‎20ste eeu: proeflees)
k
Die '''Sint-Stanislaus- en Sint-Ladislauskatedraal''' in [[Vilnius]] ([[Litaus]] ''Vilniaus Šv. vyskupo Stanislovo ir Šv. Vladislovo arkikatedra bazilika'', kort ''Vilniaus katedra'') is die [[Rooms-Katolieke Kerk|Rooms-Katolieke]] [[katedraal]] van die aartsbisdom Vilnius, die hoofstad van [[Litaue]]. Aan die katedraal is in 1985 die eretitel ''[[Basilica minor]]'' verleen.
 
Die katedraal is aan die voet van die burgheuwel van die grootvorstelike paleis, die Gediminas-burg, in die historiese stadskern van Vilnius geleë en staan dus op historiese grond: hier was 'n vroeë nedersetting geleë en die kerkgebou is dus nou verweef met die Litause geskiedenis. Dit is ook hier waar die grootvorste van Litaue bekroon en beduidende Litause persoonlikhede ter ruste gelê wordis.
 
Die basiliek gaan in sy huidige vorm terug op 'n ontwerp in die klassisistiese styl deur [[Laurynas Gucevičius]] en is in 1801 voltooi. Sy [[kloktoring]] (of ''[[campanile]]'') is net soos by talle ander [[Baltiese lande|Baltiese]] kerke as 'n vrystaande struktuur uitgevoer.
28 939

wysigings

Navigasie-keuseskerm