Verskil tussen weergawes van "Springstof"

Jump to navigation Jump to search
18 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
benaming
(prent)
(benaming)
[[Lêer:Hazard E.svg|thumb|200px|right|'n Waarskuwingsteken wat by storing of vervoer van springstowwe gebruik word]]
'n '''Springstof''' of '''plofstof''' is 'n substansie wat oor aansienlike opgebergde energie beskik, wat 'n [[ontploffing]] kan lewer, naamlik 'n skielike uitsetting van die materiaal weens ontbranding. Dit gaan gewoonlik gepaard met die vrystelling van [[lig]], [[hitte]], [[klank]], en aanvanklik met toenemende [[druk]]. 'n '''Springstoflading''' is 'n afgeweegde hoeveelheid van sodanige substansie.
 
Die energie wat in die springstof vervat is, kan bestaan uit
9 733

wysigings

Navigasie-keuseskerm