Verskil tussen weergawes van "Springstof"

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
kategorie
(benaming)
(kategorie)
Springstowwe kan in kategorieë verdeel word na gelang van die uitsettingstempo. Materiale wat [[Detonasie|detoneer]] (d.w.s. ontplof vinniger as die skokgolf of [[spoed van klank]]) word aangedui as '''plofbaar''' en substansies wat [[Deflagrasie|deflagreer]] word aangedui as '''ontvlambaar'''. Springstowwe kan verder onderverdeel word na gelang van hul [[Sensitiwiteit (springstowwe)|sensitiwiteite]]. Sensitiewe substansies wat deur relatief min hitte of druk ontsteek kan word, staan bekend as [[Springstof#Primêre springstof|primêre springstowwe]] en dié wat relatief onsensitief is, staan bekend as [[sekondêre springstowwe]].
 
[[Kategorie:ChemiePlofstowwe]]
[[Kategorie:Chemiese stowwe]]
 
9 733

wysigings

Navigasie-keuseskerm