Verskil tussen weergawes van "Wêreldhandelsentrum"

Jump to navigation Jump to search
sjab
(kat)
(sjab)
 
Die torings van die kompleks is deur die Amerikaanse argitek van Japannese afkoms, Minoru Yamasaki, saam met Antonio Brittiochi ontwerp en was een van die treffendste toepassings van die argitektoniese etiek van [[Le Corbusier]] asook 'n uitdrukking van Yamasaki se goties-modernistiese neigings. Die Wêreldhandelsentrum is in die vroeë 1970's onder die leiding van die semi-onafhanklike Hawemeester van New York en New Jersey gebou.
 
{{Commonskat|World Trade Center (New York)}}
 
[[Kategorie:Wolkekrabbers]]
17 590

wysigings

Navigasie-keuseskerm