Verskil tussen weergawes van "Orkney, Skotland"

Jump to navigation Jump to search
k
geen wysigingsopsomming nie
k
|-
| '''[[Hoofstad]]'''
| [[Kirkwall]] <br /> <small>{{Koördinate|58° |58' |N, |2° |57' |W</small>}}
|-
| '''Grootste stad'''
| [[Kirkwall]]
|-
| '''Aantal eilande (waarvan bewoon)'''
|}
 
'''Orkney''' ([[Skots-Gaelies]]: ''Àrcaibh'', [[Engels (taal)|Engels]]: ''Isles of Orkney'' of ''Orkney Islands'' [ˌɔːknɪˈaɪləndz]; byvoeglike naamwoord: Orkadies, afgelei van die verouderde benaming Orkade) is 'n [[Skotland|Skotse]] eilandgroep wat uit die hoofeiland Mainland en naastenby 100 kleiner eilande bestaan. Orkney word deur die Pentland Firth noord van Caithness van die Skotse vasteland geskei. Die grootste nedersetting en administratiewe sentrum is [[Kirkwall]].
 
In administratiewe opsig vorm Orkney een van die 32 raadsgebiede (''council areas'') van Skotland en 'n kiesafdeling van die Skotse parlement.
14 589

wysigings

Navigasie-keuseskerm