Verskil tussen weergawes van "Witwatersrand"

Jump to navigation Jump to search
1 greep bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
{{Coord|26|12|13|S|28|2|43|E|type:region|display=title}}
 
 
Die '''Witwatersrand''' is 'n lae bergreeks wat deur die provinsie [[Gauteng]] in [[Suid-Afrika]] loop. Dit dien as 'n waterskeiding - water wat na die noordekant afloop dreineer in die [[Limpoporivier]] wat na die [[Indiese Oseaan]] vloei en [[water]] na die suide dreineer in die [[Vaalrivier]] wat na die [[Atlantiese Oseaan]] vloei. Dit kom ook na vore deur effense klimaatsveranderinge wat in die gebied voorkom - die heuwels veroorsaak 'n loefwaartse/lywaartse effek. Daardeur is [[Johannesburg]] se noordelike voorstede meer geil en vogtig, en in die suide is dit droër en meer waterarm. Die Witwatersrand is deel van die provinsie Gauteng, wat vir 'n kort tydperk die [[PWV]]-provinsie genoem is - 'n [[akroniem]] vir [[Pretoria]], Witwatersrand en [[Vereeniging]]/[[Vaaldriehoek]].
2

wysigings

Navigasie-keuseskerm