Verskil tussen weergawes van "Gideon Joubert"

Jump to navigation Jump to search
67 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Ná sestien jaar bedank hy met die rang Kommandeur en keer hy terug na Die Burger, waar hy tot sy aftrede werk. Hy was een van die skrywers wat baie gereeld bygedra het tot die rubriek "Van Alle Kante" in Die Burger.
 
GidoenJoubert was ook 'n gerespekteerde wynkenner wat op toekenningspanele gedien het, en hy was ook die stigter van een van die oudste en wel gevestigde wynkringe in Suid-Afrika, die Heerengracht Wynkring-wynkring.
 
Die jeugroman ''Spioenduiker Frans Alberts'' (1983) het uit sy pen verskyn. Dit was landswyd in skole voorgeskryf.
15 452

wysigings

Navigasie-keuseskerm