Verskil tussen weergawes van "Fietsry"

Jump to navigation Jump to search
456 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(kat)
[[Beeld:Masson flameng.jpg|thumb|250px|Fietsry het 'n ryke geskiedenis]]
 
''Fietsry''' is die gebruik van fietse vir vervoer, rekreasie of vir sport. Fietsry is 'n baie effektiewe vervoermiddel vir kort na middel afstande. Fietsry hou baie voordele in in vergelyking met motorvoertuie, bv. goeie oefening, 'n alternatief vir die gebruik van nie-hernubare energiebronne, geen lug of geraasbesoedeling, verminderde verkeersdruk, maklike parkering ens.
 
==Fietsry vir vervoer==
 
==Fietsry vir rekreasie==
 
==Fietsry vir Sport==
'''Fietsry''' is 'n versamelnaam vir alle [[sport]]e waar daar van [[fiets]]e gebruik gemaak word om aan wedrenne deel te neem. Die Internasionale Fietsryvereniging organiseer die sport wêreldwyd. Die sport bestaan uit 'n aantal items, maar ongeag van die item, die wêreldkampioen dra altyd die reënboogtrui tydens kompetisies.
 
* Padwedrenne
* Baanwedrenne
* [[Bergwedrenne]]
* BMX-wedrenne
 
2

wysigings

Navigasie-keuseskerm