Jump to content

Oos-Vlaams: Verskil tussen weergawes

2 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
kNo edit summary
'''Oos-Vlaams''' (''Oast-Vloams'', [[Nederlands]]: ''Oost-Vlaams'') is 'n [[Nederfrankies]]e [[dialek]].
 
Oos-Vlaams word in die westelike deel van [[België]] gepraat: hoofsaaklik in die provinsie [[Oos-Vlaandere]], verder in die noordooste en die suidooste van die provinsie [[Wes-Vlaandere]], in die munisipaliteit [[Zwijndrecht, België|Zwijndrecht]] van die provinsie [[Antwerpen (provinsie)|Antwerpen]] en in 'n paar [[Hainaut]]se dorpe by die Oos-Vlaamse grens. DaarnewensDaarbenewens word Oos-Vlaams ook in die ooste van die Nederlandse gebied van [[Zeeuws-Vlaandere]] gepraat.
 
Die Oos-Vlaamse streektaal het invloede van die [[Frans]]e taal en die [[Brabants]]e streektaal ondergaan.
17 590

wysigings