Wysigings

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
{| class=toccolours style="border: 2px #6688AA solid; text-align: center; width: 300px;" align="right"
| Die oomblik waarop hierdie bladsy gelaai het, was dit '''{{CURRENTYEAR}}-{{CURRENTMONTH}}-{{CURRENTDAY}}T{{CURRENTTIME}}''' UTC
|-
| ([http://www.w3.org/TR/NOTE-datetime W3C Datum- en Tydformate])
|}
 
'''Gekoördineerde Universele Tyd''' of '''Universal Time Coordinated, UTC''', dikwels ook '''Burgerlike Tyd''' genoem, is die huidige tydstandaard of wêreldtyd. Die Gekoördineerde Universele Tyd het reeds in 1926 die vroeër gebruiklike Middelbare Greenwichtyd (MGT) vervang (wat volgens astronomiese beginsels gewerk het) en is 'n kombinasie van die Internasionale Atomiese Tyd (TAI) en die Universele Tyd (UT). Volgens 'n internasionale konvensie word tydsones as 'n positiewe of negatiewe afwyking van UTC aangedui. Die Suid-Afrikaanse Standaardtyd (SAST) word dus as UTC+2 aangedui.
 
 
UTC is die standaardverwysing vir die volgende tydsbepalings:
 
{| class=toccolours style="border: 2px #6688AA solid; text-align: center; width: 300px;" align="right"
| Die oomblik waarop hierdie bladsy gelaai het, was dit '''{{CURRENTYEAR}}-{{CURRENTMONTH}}-{{CURRENTDAY}}T{{CURRENTTIME}}''' UTC
|-
| ([http://www.w3.org/TR/NOTE-datetime W3C Datum- en Tydformate])
|}
 
* in die lugvaart en seevaart,
 
Die nuwe tydstelsel, wat vervolgens ingevoer is, voeg reëlmatig skrikkelsekondes by om vir die aarde se vertragende omwenteling te kompenseer. Hierdie nuwe gekoördineerde wêreldtyd het die benaming UTC gekry. Vir die internasionale benaming en afkorting is 'n kompromie getref wat sowel die Engelse (''Coordinated Universal Time = CUT'') asook die Franse afkorting (''Temps universel coordonné = TUC'') in ag neem.
 
{{Navigasie tydsones}}
 
[[Kategorie:Tydsones]]
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm