Wysigings

Jump to navigation Jump to search
 
==Benaming==
{| class="wikitable" style="margin:.5em; float:right;"
! Oorsprong !! Afgekort !! In woorde
|-
| Engels || CUT || Coordinated Universal Time
|-
| Frans || TUC || Temps Universel Coordonné
|-
| ooreengekom || UTC || nie-amptelike in Engelse: "Universal Time, Coordinated"
|}
 
Die Gekoördineerde Wêreldtyd word internasionaal afgekort as UTC. Aanvanklik is die term GMT vervang deur die meer neutrale benaming UT (Universal Time of Universele Tyd). Aangesien die UT op die meridiaan-deurgange van sterre baseer en sodoende die aarde se vertragende omwenteling volg, is dit - wat die tydsbepaling van sekondes aangaan - nie geskik vir die wêreldwye koördinasie van presiese instrumente en tegnologieë soos byvoorbeeld GPS nie.
 
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm