Verskil tussen weergawes van "Nagoja"

Jump to navigation Jump to search
7 grepe verwyder ,  9 jaar gelede
k
WPCleaner 0.99 - Link equal to linktext (Opgemerkt door Wikipedia:WikiProject Check Wikipedia)
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: sco:Nagoya)
k (WPCleaner 0.99 - Link equal to linktext (Opgemerkt door Wikipedia:WikiProject Check Wikipedia))
| leë3_inligting =
}}
{{nihongo|'''Nagoy=ja'''|名古屋市|Nagoja-sji}} is die vierde grootste stad in [[Japan]]. Dit is aan die [[Stille Oseaan]] geleë in die Tsjoeboe-streek op sentrale [[Honsjoe]]. Dit is die hoofstad van die [[Aitsji-prefektuur]] en een van Japan se belangrike hawens tesame met [[Tokio]], [[Osaka]], [[Kobe]], [[Jokohama]], [[Tsjiba|Tsjiba]], en [[Hakata-ku, Fukuoka|Hakata]]. Dit is ook die middelpunt van Japan se derde grootste metropolitaanse gebied wat bekend staan as die Tsjoekiō- Metropolitaanse Gebied. Teen 2000 het die Tsjoekiō- Metropolitaanse Gebied 8,74 miljoen inwoners gehad waarvan 2,17 miljoen in die stad Nagoja gewoon het.<ref>{{cite web |title=Population of Japan |publisher=Japanese Statistics Bureau |date=2000 |url=http://www.stat.go.jp/English/data/kokusei/2000/final/hyodai.htm |accessdate=2007-04-20}}</ref>
 
== Verwysings ==
276

wysigings

Navigasie-keuseskerm