Verskil tussen weergawes van "Bespreking:Reaktant"

Jump to navigation Jump to search
197 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
bespreek
(Nuwe blad: == Reagens? == Ek neem aan reaktant is van En. ''reactant'' afgelei - op skool is ons geleer van ''reagens''. Kan beide gebruik word?~~~~)
 
(bespreek)
== Reagens? ==
Ek neem aan reaktant is van En. ''reactant'' afgelei - op skool is ons geleer van ''reagens''. Kan beide gebruik word? — [[Gebruiker:Adriaan|Adriaan]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan|Bespreking]] • [[Spesiaal:Contributions/Adriaan|Bydraes]]) 07:19, 18 Maart 2011 (UTC)
 
: Goeie vraag! Die oorspronklike bydraer het dit 'n ''reaktant'' genoem en dit stem ooreen met die Nederlandse ekwivalent. Ek het ongelukkig nie nou toegang tot 'n woordeboek nie. Groete. Anoniem
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm