Verskil tussen weergawes van "Rayleigh-verstrooiing"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.6.3) (robot Bygevoeg: simple:Rayleigh scattering)
Met ''n'' as die aantal deeltjies van die diameter, ''d''; ''m'' is die [[brekingsindeks]]; en λ is die golflengte van die straling.
 
Die sterk golflengte-afhanklikheid sorg ook daarvoor dat [[blou]] lig meer verstrooidverstrooi word as [[rooi]] lig: blou lig se golflengte is ongeveer twee keer so kort as dié van rooiligrooi lig en dus word blou lig sestien maal beter verstrooidverstrooi as rooi lig. Dit het tot gevolg dat 'n mens in die [[atmosfeer]] 'n klein deel blou lig van alle kante kan sien, terwyl die res van die sonlig hoofsaaklik uit die rigting van die [[son]] kom blyk te kom.
 
'n Belangrike uitsondering kan waargeneem word tydens [[sonop]] en [[sonsondergang]], wanneer die sonlig 'n groter afstand moet aflê deur die atmosfeer moet aflê voordat dit die grondwaarnemer bereik. Die ekstra afstand deur die atmosfeer veroorsaak nog meer bykomende verstrooiing van blou lig enas steeds minderbykomende verstrooiing van rooi lig. Die gevolg is dat meer blou lig en ander korter golflengte liggolwe die ruimte in weerkaats word en 'n duidelike rooi skynsel dus in die hemel in die rigting van die son waargeneem kan word. In 'n verswakte vorm van die effek veroorsaak die verswakking van blou lig vir 'n geelkleurige son oordag, omdat net klein hoeveelhede van die blou lig uit die son se wit lig weg van die waarnemer verstrooi word.
 
Wanneer die deeltjies grotersgroter is as die golflengte van lig, is die mate van verstrooiing nie meer afhanklik van die golflengte nie. Sulke verskynsels kan die lig dus nie in verskillende kleure skei nie. Dit kan gesien word in 'n wolk (die waterdruppels is groter as die golflengte van lig) wat in die dag wit voorkom. Ander voorbeelde sluit in [[suiker]], [[sout]] en [[melk]].
 
[[Kategorie: Optika]]
15 452

wysigings

Navigasie-keuseskerm