Gaan na inhoud

Bedryfstelselkern: Verskil tussen weergawes

23 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
k
Robot-assisted disambiguation: Bedryfstelsel - Changed link(s) to bedryfstelsel (inligtingstegnologie)
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: lv:Kodols (operētājsistēma))
k (Robot-assisted disambiguation: Bedryfstelsel - Changed link(s) to bedryfstelsel (inligtingstegnologie))
Die '''bedryfstelselkern''' in [[rekenaarwetenskap]] verwys na die sentrale komponent van die meeste [[bedryfstelsel (inligtingstegnologie)|rekenaarbedryfstelselrekenaarbedryfstelsels]]s. Die kern is verantwoordelik die bestuur van die stelsel se hulpbronne (die kommunikasie tussen die [[hardeware]]- en [[sagteware]]komponente). Die kern as basiese komponent van 'n bedryfstelsel verskaf die laagste vlak [[abstraksielaag]] vir die hulpbronne (veral [[ewetoeganklike geheue]], [[Sentrale verwerkingseenheid|SVE's]] en [[Toevoer/afvoer]]toestelle) wat toepassingsagteware moet beheer om hul funksies te verrig. Dit maak tipies hierdie fasiliteite beskikbaar aan [[toepassingsagteware]] se prosesse deur middel van interproseskommunikasie meganismes en stelselroepe.
 
Hierdie take word verskillend aangepak deur verskillende bedryfstelselkerne, afhangende van hul ontwerp en implementering. Terwyl [[monolitiese kern]]e probeer om hierdie doelwitte te bereik deur al die kode in dieselfde [[adresruimte]] uit te voer om die werkverrigting van die stelsel te probeer verbeter, [[mikrokern]]e hardloop die meeste van hulle dienste in die [[gebruikersruimte]], met die mikpunt om die onderhoubaarheid en modulariteit van die kodebasis te verbeter. 'n Reeks van moontlikhede bestaan tussen hierdie twee uiterste benaderings.
5 661

wysigings