Verskil tussen weergawes van "Windplaas"

Jump to navigation Jump to search
203 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel, nog besig)
 
[[Lêer:Middelgrunden wind farm 2009-07-01 edit filtered.jpg|thumb|right|''Middelgrundens Vindmøllepark'', 'n seegebonde 40MW-windplaas in die Öresund, 'n seestraat tussen [[Denemarke]] en [[Swede]]]]
'n '''Windplaas''' of '''windenergie-aanleg''' is 'n gesamentlike groep windturbines wat van windenergie gebruik maak om elektrisiteit op te wek. Groot windplase bestaan dikwels uit honderde windturbines en beslaan 'n gebied wat oor honderde vierkante kilometer kan strek. Die land tussen die turbines kan nogtans vir landbou- of ander doeleindes gebruik word. Daarnaas kan windplase ook op see opgerig word.
 
103 124

wysigings

Navigasie-keuseskerm