Verskil tussen weergawes van "N9 (Suid-Afrika)"

Jump to navigation Jump to search
119 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
==Begin van N9 Nasionale pad: Klein Karoo==
Gesien van [[George]] begin die N9 as 'n afdraai uit die N12 net na die [[Outeniekwapas]]. Vir die eerste 70km hou die pad oos alvorens dit noordoos draai, oor die [[Potjiebergpas]] gaan en as 'n verbypad verby [[Uniondale]] gaan. Die pad gaan verder en net voor Gwarriepoort word die [[Oos-Kaap]] betree, dan volg Buyspoort en die pad is weereens 'n verby pad by [[Willowmore]]. Vir die volgende 19km kronkel die pad deur Perdepoort, gaan onderdeur die [[Beervleidam]] en betree die [[Groot Karoo].
 
==Groot Karoo==

Navigasie-keuseskerm