Verskil tussen weergawes van "N9 (Suid-Afrika)"

Jump to navigation Jump to search
30 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
k
 
==Groot Karoo==
In die Groot-Karoo is die volgende 70km lank en reguit alvorens die pad weer as 'n verbypad om [[Aberdeen]] gaan. Die volgende 55km na [[Graaf-Reinet]] is plat en reguit. Die N9 gaan deur Graaf-Reinet. Hier kan die reisiger gerus stop; die dorp bied vele besienswaardighede met 'n lang geskiedenis. Tegnies is die reisiger nou in die [[Kamdebo]].
 
==Noord van Graaf-Reinet==

Navigasie-keuseskerm