Verskil tussen weergawes van "Stellaland"

Jump to navigation Jump to search
150 grepe bygevoeg ,  15 jaar gelede
k
Bronnelys bygevoeg
(Die Stellalandse Republiek 1882-1885)
 
k (Bronnelys bygevoeg)
 
In 1885 het die [[Verenigde Koninkryk|Britte]] die dorp ingeneem en die gebied by [[Brits-Betsjoenaland]] ingelyf, wat toe in 1895 deel van die [[Kaapkolonie]] geword het. In 1910 het die Kaapkolonie die [[Kaapprovinsie]] (een van die vier [[provinsie|provinsies]] van die [[Unie van Suid-Afrika]] en later die [[Suid-Afrika|Republiek van Suid-Afrika]]) geword. Vanaf 1994, toe die land in nege provisies ingedeel is, is hierdie gebied deel van die [[Noordwes|Noordwes-provinsie]] van Suid-Afrika.
 
== Bronnelys ==
* Erasmus, B.P.J., ''Op Pad in Suid-Afrika'', Jonathan Ball Uitgewers, Johannesburg, 2004.
 
[[Kategorie:Noordwes]]
[[Kategorie:Geskiedenis van Suid-Afrika]]
245

wysigings

Navigasie-keuseskerm