Wysigings

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
=== Verwydering van 'God' uit leuse ===
Die senaat en universiteitsraad het laat 2010/begin 2011 besluit om die universiteit se leuse ''In Deo Sapientiae Lux'' (In God is die lig van wys­heid) na ''In Veritate Sapientiae Lux'' (In waarheid is die lig van wysheid) te verander. Die verwydering van die woord 'God' is sterk gekritiseer.<ref>[http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/God-uit-Kovsies-se-leuse-gehaal-20110108-2 'God' uit Kovsies se leuse gehaal], [[Nuus24]], besoek op 9 Januarie 2011.</ref>
 
== Verbonde ==
=== As hoogleraar ===
*[[Dirk du Toit]] (1943-2009), politikus
 
=== As student ===
*[[Charles Robberts Swart]] (1894-1982), politikus
*[[Bram Fischer]] (1908-1975), advokaat en burgerregteaktivis
*[[Pieter Willem Botha]] (1916-2006), politikus
*[[Willem Ouweneel]] (1944), bioloog, filosoof en teoloog
*[[Antjie Krog]] (1952), digter en skryfster
*[[Pedro Crous]] (1963), mykoloog en fytopatoloog
*[[Hansie Cronjé]] (1969-2002), krieketspeler
 
=== Eredoktoraat ===
*[[Hendrik Pieter Nicolaas Muller]] (1859-1941), koopman, wêreldreisiger, etnograaf, publisis, diplomaat en filantroop
*[[Karel Schoeman]] (1939), skrywer
*[[Oprah Winfrey]] (1954), geselsprogram aanbiedster
 
== Noemenswaardige alumni ==
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm