Verskil tussen weergawes van "27 Julie"

Jump to navigation Jump to search
163 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: new:जुलाई २७)
k (→‎Gebeure: pius 8)
*[[1547]] - [[Pous Paulus III]] stel Charles I de Guise de Lorraine en Giulio della Rovere aan as kardinale.
*[[1757]] - [[Pous Benedictus XIV]] verklaar (H)ugo degli Atti salig.
*[[1829]] - [[Pous Pius VIII]] stel Cesare Nembrini Pironi Gonzaga, biskop van Ancona en Umana en Remigio Crescini, O.S.B.Cas., biskop van Parma aan as kardinale.
*[[1865]] - 'n Groep van 153 [[Wallis|Walliese]] setlaars kom in die '''[[Chubut-vallei]]''' in [[Argentinië]] in [[Patagonië]] aan.
*[[1890]] - '''[[Vincent van Gogh]]''' skiet homself in die bors na 'n worsteling met [[kliniese depressie|depressie]].
*[[1953]] - 'n [[Skietstilstand]] beëindig die drie-jarige [[Koreaanse Oorlog]].
*[[1975]] - As gevolg van toenemende spanning in [[Angola]] sluit die [[Verenigde Koninkryk|Britse regering]] sy konsulaat en neem Britse burgers uit die land.
*[[1982]] - [[Huursoldaat]]leier [[kolonel 'Mad Mike' Hoare]] word skuldig bevind aan die skaking van 'n vliegtuig om te ontsnap na die mislukte [[staatsgreep]]poging in die [[Seychelle]] anderonder sy leiding.
*[[1996]] - <!--'''[[Centennial Olympic Park bomaanval]]:''' -->'n '''[[Pypbom]]''' ontplof tydens die [[Olimpiese Spele]] in [[Atlanta]], [[Georgia]], [[VSA]], - twee sterfgevalle en 111 beseerdes
 
10 600

wysigings

Navigasie-keuseskerm