Verskil tussen weergawes van "San-en-Khoi-volksmoordgedenkteken"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
Op ‘n koppie buite [[Graaff-Reinet]] op die pad na [[Port Elizabeth]] staan dieDie '''San en Khoi voksmoordgedenkteken (1702-1809)''' (Engels: ''San and Khoi genocide memorial'') watherdenk die gesneuweldes van die [[Boesman|San]] en [[Khoikhoi|Khoi]] in hul vryheidstryd herdenk. Hierdie monument staan op 'n koppie buite [[Graaff-Reinet]] op die pad na [[Port Elizabeth]] en wil erkenning gee aan die San en Khoi as die eerste inheemse mense wat ‘n'n stryd gevoer het om Suid-Afrika te bevry. Veral die rol van Kabo, Heikon, Ndlambe en Makana as leiers in die strewe na geregtigheid, vrede en vryheid word herdenk. Hierdie gedenkteken is op 17 Maart 2006 onthul deur mev. Nomsa Jajula, die Lid van die Uitvoerende Raad vir Sport, Ontspanning en Kultuur van die Provinsie Oos-Kaapland.
 
== Bronne ==
* {{en}} Anatomy of a South African Genocide: The Extermination of the Cape San Peoples, deur Mohamed Adhikari, 15 Maart 2011, ISBN-13:
978-1919895444
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Monumente en gedenkwaardighede in Suid-Afrika]]
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm