Gaan na inhoud

Moedertjie: Verskil tussen weergawes

299 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
 
'''Moedertjie''' is 'n swart en wit [[rolprent]] wat in [[1931]] uitgereik is. Die rolprent is saam met [[Sarie Marais (rolprent)|Sarie Marais]] een van die eerste twee [[Suid-Afrika]]anse rolprente met klank (beide in [[Afrikaans]]). Die rolprent is ook die eerste vollengte-rolprent met Afrikaanse dialoog. Die ander rolprent, Sarie Marais, is dieselfde jaar uitgebring, maar bevat slegs Afrikaanse musiek.<ref>[http://afrikaans.news24.com/Vermaak/Nuus/116-jaar-van-Afrikaanse-flieks-20110701-2 116 jaar van Afrikaanse flieks], [[Nuus24]], 1 Julie 2011.</ref> Die rolprente volg vier jaar na die eerste internasionale klankfilm, "The Jazz Singer", in 1927 vrygestel is.
 
[[Pierre de Wet]] is vir sy spel in die rolprent met die eerste Afrikaanse rolprentprys bekroon - 'n erepenning van die destydse Akademie vir Taal, Lettere en Kuns.<ref>[http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/1990/06/29/3/9.html Pierre de Wet was 'n ware pionier], [[Beeld]], 29 Junie 1990</ref>
 
== Hoofrolspelers ==
Anonieme gebruiker